R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste Uitgawe, Human & Rousseau, 2004, Hardeband met omslag in plastiek - Roman - 384pp. ISBN 9780798144315.
Chris Minnaar is 'n 78-jarige skrywer wat op sy oudag vir die soveelste keer verlief raak. Maar Rachelle is getroud, en deur haar raak Chris ook betrek in 'n vriendskap met haar man, 'n fotograaf.
Dit is 'n baie intense driehoekige verhouding, wat hom daartoe bring om sy hele lang lewe in oenskou te neem, deur die lens van al die vroue by wie hy ooit betrokke was en wat elkeen op die een of ander manier 'n sleuteloomblik in die Suid-Afrikaanse geskiedenis van die 20ste eeu verteenwoordig.
Hulle wissel vanaf sy ma (nou 103 jaar oud) tot die verleidelike Driekie wat hy as dertienjarige seun in 'n vyeboom leer ken het, vanaf die besete danseres Daphne tot die yskoningin Isolde.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.