Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Voor Ek Vergeet roman deur Andre P Brink. EERSTE UITGAWE
Die verhaal van ‘n bejaarde skrywer en die vrouens in sy lewe. Andre Brink se roman is belaai met seksuele herinneringe van vroue uit die verteller se verlede en sy beskrywings draai geen doekies (sic) om nie.
Human en Rousseau Uitgewers, 384p. EERSTE UITGAWE 2004.
Toestand: hardeband, stofomslag, Uitstekende toestand.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.