Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Interessante, versamelbare item uit vervloee dae waarvan bitter min kopiee behoue gebly het.
Grotendeels met die hand geskryf met baie lynillustrasies; en toe "afgerol". Meestal is dit net die inhoudsopgawes (1 vir elke graad en standerd) wat getik is
Dek goed soos: Papiervlyt; Raffia- en Rottangwerk; Modelleer; Kerfwerk.