Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toestand: skaflike toestand, omslag effens verweer, klein pen naaminskrywing op binneblad, hardeband, 166 bladsye
Beskrywing: Bundel met 12 internasionale kortverhale uitgesoek deur Elsabe Steenberg, ingedeel in drie kategorieë naamlik sprokies, fantasieverhale en realistiese verhale, sien ook foto's vir meer inligting.
Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.