| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Voorsprong-Werkboek - Afrikaans - 8-9 Jaar - Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol Afrikaans-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou — en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Afrikaans-reeks is die antwoord! Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese Afrikaans-geletterdheid.
Voorsprong Afrikaans is die perfekte werkboek om kinders se geletterdheidvaardighede te help ontwikkel.
Hierdie boek is propvol plakkers en nuttige wenke vir ouers. Elke prettige aktiwiteit is ontwerp om kinders se selfvertroue 'n hupstoot te gee.