Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Voort met die spel Eenbedryfkeur saamgestel deur Jan B Vermaak drama
Sluit in: Algemene naslaanwerke oor die drama; W A De Klerk Die volmaakte huwelik; Uys Krige Alle paaie gaan na Rome; Andre P Brink Die tas; Ingrid Jonker ‘n Seun na my hart; Morkel van Tonder Sewe stasies; Louis de Villiers Wit leuens en swart dade; Hennie Aucamp: Die solderkamer en AS van Straaten Die fynproewer.
Human en Rousseau, 2006 druk,144p.
Toestand: sagteband, baie geringe rakslytasie, geen merke.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus