Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie besonderse stuk Afrikana is in 'n uitstekende toestand, geen merke of skeure nie.
Die landkaart dek die volledige reisplan van die gedenktrek.
Kosbaarhede wat op die kaart voorkom is onder andere: -
Die Piet Retief Traktaat te Unkuginsloave op 4 Februarie 1838.
Die Gelofte van Sarel Cilliers op 7 Desember 1838 te Danskraal.
Die name van die 71 gestorwendes aan die hand van Dingaan te Umgundgundlovu
op 6 Februarie 1838.
Die Pegasus en Mobiloil groep blyk die verspreiders van die gedenkstuk te wees.