Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1988. Hardeband met stofomslag, 272 bladsye. Goeie toestand, skoon en netjies. Stofomslag is verweer op die rante em het 'n skeurtjie bo en onder. Meer as 1kg.
Hierdie boek stel die Voortrekkes in hul daaglikse doen en late bekend, gesien teen die agtergrond van dramatiese lotgevalle.