Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
View my other listings here: https://www.bidorbuy.co.za/seller/2248344/ElevenOclock
Gustav S. Preller
Published by Nasionale Pers, Cape Town (1938)
Volume VI in the Ons Geskiedenis Serie. 'n Versameling Oorspronklike Dokumente uit die Voortrek 1838-1852. VOORAF: Aangesien ons argiefwese nou ook daartoe oorgegaan het om bronne uit die staatsargiewe openbaar te maak - iets wat allerweë verwelkom sal word het ek my in hierdie versameling bepaal tot stukke wat nie in ons argiewe voorkom nie, d.w.s. behoudens 'n paar aanvullende briewe uit die amptelike dokumenteversamelinge van Pietermaritzburg en Bloemfontein, en 'n klein groepie briewe uit die D'Urban versameling in die Suid-Afrikaanse Openbare Biblioteek te Kaapstad. Die ander stukke neem ek oor uit ons oudste koeranteleggers, en veral uit dié van De Zuid-Afrikaan, Kaapstad, wat behoort het aan Ons Land. Uit die tyd van die Voortrek het genoemde blad 'n groot menigte van waardevolle stukke openbaargemaak, wat ek as bronne nie minder waardevol beskou as b.v. die kopieë in ons argiewe nie. Weliswaar moet van die koerantpublikasies erken word dat die meeste briewe en dergelike stukke, wat deur die editoriale hand gegaan het - honderd jaar gelede reeds! - nie altoos ontsnap het aan die Afrikaanse koerantemanie tot taal-,verbetering" nie. Ek vind egter dat die sin van so 'n brief gedurende die dertig-, veertigerjare beter daar afgekom het as vandag die geval is. Hierdie reeks verskaf 'n belangwekkende blik op gebeur tenisse soos b.v. die slag aan Bloedrivier, waarvan a.s. jaar die eeufees gevier word. GUSTAV S. PRELLER. Pretoria, Aug. 1937.
Some foxing, age-toning and marks. PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION
Conditions:
Please read the conditions before bidding.
NON PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend on completing the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non-paying winning bidder
Postage will be quoted according to the size of the item.
Please do not make a cash deposit at the bank. If you must, please add on R50 for the deposit fee.
If more than one item has been ordered, postage may be reduced.
All items must be paid for within 10 days of the close of the auction, including postage, or I will relist them. I cannot store books indefinitely.
Books will be posted after payment has cleared in my bank account.
Once an item is posted I will not be held accountable for the item but will help where I can.
Items sent and not collected at the Post Office and that are sent back to me will have to pay postage again.
if this is not done with 1 month the item will be relisted
Overseas buyers to have postage quoted. Please note I do not have PayPal or credit card facilities.