This auction has been won.
View other items offered by The Bedouin4344
Leading
braamc81 1 × R700.00
3 Jul 08:49

Similar products

58% OFF
Famous SA Artist Malachi Smith 1948 - 2012 Limited Signed Print
Secondhand
R750.00 R1,800.00
19% OFF
Lithographs framed print Africana Museum West Street Durban (c. 1905)
Secondhand
R1,500.00 R1,850.00
26% OFF
Pop Surrealism: `Kinetic Transhumanist` by SA Artist Ras Steyn [MFA] - 2X Available Only**
New
R2,500.00 R3,400.00
50% OFF
Famous SA Artist Malachi Smith 1948 - 2012 Limited Signed Print
Secondhand
R900.00 R1,800.00
VOORTREKKER VROU (Geraamde Ets) (1942) V Ivanoff (1905 - 1995). SA Kunstenaar.
Sold

VOORTREKKER VROU (Geraamde Ets) (1942) V Ivanoff (1905 - 1995). SA Kunstenaar.

Secondhand 1 was available
R25.00 minimum increment
R700.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
f&p28
Bob Shop ID
104411606


Afbeelding van ets

BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWING'n geraamde ets met die titel VOORTREKKER VROU, gedoen deur die Suid - Afrikaanse kunstenaar en Spotprenttekenaar VICTOR IVANOFF. Die ets is gedateer 1942 in die kunswerk en die titel VOORTREKKER VROU vorm ook deel van die kunswerk. Die kunstenaar het ook die titel van die ets met potlood in die onderste kantlyn geskryf aan die linkerkant en die ets aan die regterkant geteken in potlood. The kunswerk (raam ingesluit) se afmetings is 47 x 37 cm en die afmetings van die ets alleen is 26 x 19 cm. U kan die kunswerk soos dit hier verkoop word hierbo sien en dit word verder beskryf deur afbeeldings hieronder. Indien u belangstel, maak asb seker dat u presies weet waarop u bie en as u onseker is oor enigiets vra asb 'n vraag.
TOESTANDDie kunswerk het nog sy oorspronklike montering en dun swart houtraam. Die bruinpapier agterop die kunswerk het baie verbruin en verweer, maar die kunswerk kan opgehang word soos dit is.
NOTAS
'n Skaars ets deur 'n baie vaardige kunstenaar. Victor Ivanoff het in 1937 uit Rusland na Suid - Afrika gekom en die Geskiedenis van die Voortrekkers was na aan sy hart. Hy was 'n spotprenttekenaar by verskeie publikasies o.a. DIE VADERLAND en het ook ander items wat die Voortrekkers uitbeeld geproduseer soos o.a. die bekende muurbehangsel van die Ossewa. Die ets wat hier aangebied word is 'n skaars item en dit is veral baie moeilik om die twee (paar) etse van die VOORTREKKER en die VOORTYREKKERVROU (wat ek albei tans op veiling op Bid or Buy het) te bekom.

 

 

2 etse (VOORTREKKER en VOORTREKKERVROU)
EK HET OOK DIE ETS VAN DIE VOORTREKKER DEUR VICTOR IVANHOFF TANS OP VEILING. DIE ANDER ETS IS IDENTIES GERAAM AS DIE EEN WAT EK IN HIERDIE LOT VERKOOP EN DIE TWEE MAAK 'N PRAGTIGE EN BAIE SKAARS PAAR. KYK OOK NA DIE ETS VAN DIE VOORTREKKER WANT INDIEN U ALBEI KOOP IS DAAR OOK 'N BESPARING VAN POSGELD AANGESIEN DIE TWEE SAAM AANGESTUUR SAL WORD EN DIT SLEGS R16 EKSTRA SAL WEES OM DIE TWEEDE EEN TE POS.

 

 

volledige kunswerk
Dit is hoe die volledige kunswerk lyk sonder raam.
detail.
Detail van die kop van die VOORTREKKER VROU.
handtekening en beskrywing.
'n Collage van die handtekening en beskrywing van die kunswerk - as deel van die kunswerk en onder die onderste kantlyn geskryf in potlood.
met vuurhoutjiedosie.
Die kunswerk van agter gesien en met 'n Coke blikkie om 'n idee te gee van relatiewe grootte. Let ook op dat die bruinpapier agterop baie verbruin en verweer is.

SHIPPING COST

R56 IN SOUTH AFRICA. FOR OTHER COUNTRIES: THE POST OFFICE PARCEL RATE PLUS 20%.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION INCLUDING MORE ARTWORKS. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

Recently viewed

See more
Metal Shoulder Flash
Secondhand
R175.00 No bids
Royal Canin Chiuhuahua Adult 3kg
New
R556.00
DC Power Charging Jack For HP Pavilion 14-AL102NA 14-AL102NF 14
New
R176.00
29% OFF
Guia Practicia De Perros (Spanish)
New
R99.00 R139.00

Customer ratings: 1 ratings

Pakkie veilig afgelewer Dankie
05 Aug 2013