Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Voortrekker Wetgewing - Notule van die Natalse Volksraad (1839-1845)
Hardeband/ uitgegee in 1924 deur J L Van Schaik Bepk., Pretoria
Met inleiding en aantekeninge van Gustav s. Preller
Die boek is in 'n uitstekende toestand- 293 bladsye.
Die boek is tans in Kaapstad en alle hanterings/koerierkostes is vir die koper se rekening.