Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste druk 1988 Nasionale Boekdrukkery (Gedenkfees uitgawe) hardeband met stofomslag 272 bladsye( boek is koffietafel groote) Hierdie is n ex biblioteekboek, dus let asb op die volgende:
Die stofomslag het n paar klein merkies aan en n stickertjie onderaan die rugkant , hardeband is in goeie toestand, Voor in die boek is n wit "koevertjie" geplak baie klein penmerkie op die eerste bladsye, geen stempels nie, die teks is skoon en die binding goed,die boek is dus buiten die wit koevertjie in n goeie toestand, Versending R35 in RSA