Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Voortrekkermense deel 11 deur Gustav S Preller EERSTE DRUK AFRICANA
“’n Drietal oorspronklike dokumente oor die geskiedenis van die Voortrek, met aantekeninge en bijlae” deur Gustav Preller. Sluit in: Herinneringe van Karl Trichardt; Gedenkskrif van Anna Scheepers (Retief); Dagboek van Erasmus Smit en ’n Uittreksel uit ’n brief van mev. S G Smit. Ook tabel met name van vermoordes van boerefamilies (1883); ’n paar geskiedkundige foto’s en bladwyser met geskiedkundige plaasname.
Uitgegee deur nasionale pers, Burgerlike Leeskring uitgawe, tweede Jaargang, 1920 EERSTE DRUK.
Verpakking en Posgeld R25
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com