Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband boek sonder stofjas. Die rug vd boek is herstel en op die voorste skutblaaie is aantekeninge en die vorige eienaar se naam en stempel. Die boek is deurgaans onderstreep met potlood en pen, maw dit lyk na 'n boek waarin gewerk is! Verder is die boek nog stewig gebind as jy sy hoe ouderdom in ag neem!