Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Voortrekkers: Orde van die Afrikaneros (Silwer)
Die medalje in silwer is uiters skaars en word nie aangeteken deur Prof. Laidlaw nie.
Dr. N.J. van der Merwe was 'n stigterslid van die Voortrekkerbeweging en was getroud met die dogter van die oud-president van die OVS, MT Steyn. In September 1940 het Die Voortrekkers by die Boom van Sameswering postuum die eerste Orde van die Afrikaneros aan doktor Van der Merwe se weduwee oorhandig.
Die medalje is 31mm in omtrek en is gemerk "SILVER"..