| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

Geskiedenis van die land en sy volke, met hul oorloe; van die Dorslandtrek; die Smit-trek, trek uit Piketberg en die Britse en Duitse veroweringe. Oorsigsketskaart agterin. 1941 eerste uitgawe hardeband met 390 bladsye in baie mooi toestand. R50 posgeld in SA. SWA, Suidwes-Afrika, Namibia, South West Africa. Witbooi, Herero, Ovampoland, Angola, Bondelswarts, Rebellie.....