Voortrekkers van Suidwes,
Geskiedenis van die land en sy volke met hul oorloë: van die Dorsland-Trek: die Smit-Trek uit Piketberg en die Duitse en Britse verowering,
Deur Dr. Gustav S. Preller
Uitgegee deur die Nasionale Pers, 1941, eerste uitgawe, harde band, met 'n paar foto's en agterin 'n opvou-kaart, 394 bls.
deel van die Kwarteeu-serie, met name en besonderhede van die Dorslandtrekkers, Dorslandse Trekregulasies, enVolkebond se Mandaat vir Suidwes,
Sluit in Registers van die name van blankes, van die name name van inlanders en plaasname,
Goeie toestand.