Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Unieke versameling van oorspronklike Voortrekkers memorabilia, ideaal vir versamelaars van Suid-Afrikaanse kultuurgeskiedenis. Die lot bestaan uit:
Voortrekkers pen (Hou Koers) embleem met kompas en vlam.
Voortrekkers medalje met groen lint Orde van die Wawiel
Voortrekkers herdenkingsmedalje 1838-1938 Die Groot Trek
Boek: Na Vyftig Jaar en Ander Toneelstukkies vir Voortrekkers deur U. M. Gerryts oorspronklike Afrikaanse publikasie, geskiedkundig van waarde.
Toestand:
Medaljes toon ouderdomspatina, oorspronklike lint behoue.
Pen en silwer medalje in goeie versameltoestand.
Boek nog in redelike kondisie met ouderdomsvlekke, maar volledig en leesbaar.
Versamelwaarde:
Hierdie stel is skaars en verteenwoordig n belangrike deel van Voortrekker-erfenis en Afrikaner kultuurgeskiedenis.