Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1924 hardeband - geen stofomslag -256 bladsye. die boek is oud dus lees asb die volgende:
let wel die boek handel NIE oor die Voortrekkers nie maar oor die skrywer se togte -ook jagtogte - in Afrika
die hardeband is effens verweer - rakverweer op die hoeke, merke en skade aan die rugkant bo en onder - sien foto
daar is vlekke in die boek - ook voor soos te sien op foto
naam voor in boek
die eerste bladsy in die boek is n stukkie los
die teks is skoon en die binding nog goed - hou asb in gedagte dat die boek al oud is
- GEEN oorsese versending