Voorvaders kan vlieg, se Delores - Reinet Nagtegaal
New
1 was available
R65.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Voorvaders kan vlieg, se Delores - Reinet Nagtegaal - Tafelberg - 2002, tweede druk - 143pp - Harde sagteband.
Posgeld en verapkking R25.00
Met Voorvaders kan vlieg, sê Delores wen Nagtegaal in 2001 die debuutprys van die Sanlam/Insig-romanwedstryd.
Delores is ’n vrou wat glo dat jy jou in moeilike tye moet opdollie en straatteater skep. Reinet vertel aan Sarie hoe sy en haar dogter van kleintyd af in winkelsentrums skares tot stilstand kon dwing met hul spontane straatteater. Daardeur wou sy haar kinders leer om na die samelewing te kyk asof dit ’n fliek is. Sy erken dat daar baie van haar in Delores is, maar dat die enigste deel wat werklik outobiografies is, die verhouding met haar pa is.