Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
30 Self-korrigerende ineensluitende tweestuk legkaarte vir kinders vanaf 5 jaar. Een stuk van die legkaart het 'n prentjie van bv 'n kat op, en die bypassende legkaartstuk het prentjies op van al die verskillende vorms wat gebruik is om die kat te teken.