Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek het bo met its nat en rooi in aanraking gekom en die blaaie wys dit bo - egter nog heel leesbaar. >>> Al die ou bekendes, Tannie Perskop, Gawie Grootwoord, Oom Koosgoet, Heilige Hannie, Sakkie Skool, ens., ens. is weer daar >>> Ná die voorlopers Tannie Perskop se potjiekospenarie (twee drukke) en Gawie Grootwoord se groteske gebiddery (2004), lewer Diaken Doors, onder die omstandighede, nou ook sy bydrae om Jongdominee en SyGoeieVrou se blymoedigheid tot die uiterste te beproef. >>> Die afgelope aantal jare skryf Barend Vos, self predikant, vir die tydskrif LIG kort anekdotes oor Jongdominee en SyGoeieVrou se verblyf in 'n plattelandse gemeente. In die 22 verhale is al die bekendes soos Koosgoet, Gawie Grootwoord, Piet Pos, tannie Orrel, Bettie Brood, Tannie Perskop, Troebelthys en die res, weer teenwoordig.