Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stop! Ons is hier!â roep Haas. Vos sit die tasse neer. âœIs jy seker dat dit hier is?â vra hy.âœEk sien net sand. En water. En twee bome.â Die derde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit ten opsigte van die leesvlak en die verhaallyn by die vorige twee dele aan. Vos en Haas op die eiland is geskryf in kort sinne met ân effens meer gevorderde woordeskat wat rekening hou met die jong leser se begripsvermoe. Die wisselende lettergroottes ondersteun die intonasie en beklemtoning wanneer daar hardop gelees word.|Stop! Ons is hier! roep Haas. Vos sit die tasse neer. Is jy seker dat dit hier is? vra hy. Ek sien net sand. En water. En twee bome.
TITLE: Vos en Haas op die eiland
AUTHOR: Sylvia Vanden Heede
SKU: 9781869194482
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 08/03/2012
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 150
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 150 mm x 240 mm x 15 mm
WEIGHT: 275 gr