Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vrede, Vryheid en Voorspoed: 'n uitdaging vir munisipale owerhede deur JSH Gildenhuys (1981). A5 hardeband, 162 bls. Buiteblad het effense waterskade aan die regterhoek op voorkant. Boek binne in goeie toestand.