Vrededorp - Charles J. Fourie

Vrededorp - Charles J. Fourie

4 available / new
Only 4 left – grab it before it’s gone!
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781869195922
Bob Shop ID
643318258

Charles J. Fourie se Vrededorp handel oor die geboorte van die Nuwe Suid-Afrika in 1990 en 1994. Dit is egter nie net 'n poltieke drama nie. Die oortuigende en diepgaande karakteruitbeelding sorg dat dit 'n algemeen menslike trefkrag het. Die drama bestaan onder meer uit 'n toneelstuk binne 'n toneelstuk. Samuel Beckett se Waiting for Godot word deur drie van die karakters opgevoer. Die absurde situasie van Beckett se stuk kry ân besondere sinvolheid in Fourie se verwerking daarvan. Die stuk eindig met 'n fiktiewe, gespeelde vooruitflits na 2004. Dit plaas die voorafgaande gebeure in 'n nuwe, skrynende perspektief. Vrededorp is die werk van 'n ervare en volwasse dramaturg. Dit is bekroon met die 2005 KKNK / Nagtegaal toekenning vir Beste Nuwe Drama. Kobus Burger, Beeld se teaterresensent, het van dié stuk gesê: âœFourie vermeng die persoonlike, sosiale, politieke en maatskaplike meesterlik in ân verhoogwerk wat ân mens diep raak.â

TITLE: Vrededorp

AUTHOR: Charles J. Fourie

SKU: 9781869195922

PUBLISHER: Protea Boekhuis

DATE PUBLISHED: 01/01/2011

PLACE PUBLISHED: South Africa

PAGES: 112

BINDING: Paperback / softback

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 152 mm x 222 mm x 15 mm

WEIGHT: 190 gr

Add to cart

Recently viewed

See more
Water Temperature Sensor for Gsx Gtx Xp Lrv Rx Gtx 4-tec 3d Rfi Rxp Supercharged Replaces 278001016
R344.00
UNION POSTAGE DUE 1948: NEW DESIGN 1d MARGINAL BLOCK OF 6 MNH (SACC 34)
R240.00 No bids
Network Resistor Smd 0603 8 Pin 4 Res 22 E Yc164 Jr 07 22 R
R1.14
44 Parachute Brigade Signal Regiment Flash Set Circa.1978-1999 F8
R990.00 No bids

Similar products

Cold Stone Jug: The Play - Stephen Gray (Based on the Herman Charles Bosman book)
R130.00
So moes die liefde ly - Charles Fryer
R225.00
Disgrace-J.M.Coetzee
R59.00
Disgrace - J.M. Coetzee
R120.00