Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vreedsame Revolusie: Uit die Enjinkamer van die Onderhandelinge
In die vroeë 1990's is Suid-Afrika op 'n mespunt. Nelson Mandela is uiteindelik vry, maar 'n vreedsame politieke oorgang lyk byna onmoontlik. Te midde van die dreigende geweld kom die grootliks onvoorbereide en koerslose NP-regering teen die ANC te staan by Kodesa. As hoof van die Nasionale Intelligensiediens is Niël Barnard sentraal tot die onstuimige onderhandelingsproses, wat telkens byna ontspoor. Hy was by toe die altyd-kalm Mandela sy humeur verloor en teen FW de Klerk begin uitvaar. Hy het eerstehands beleef hoe die morele hoë grond deur die NP se vingers glip en die ANC die oorhand kry. Met foto's.
Eerste uitgawe, eerste druk van 2017, uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad.
Toestand: Baie goed. Soos nuut.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm