| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Vreemde liefde deur I D Du Plessis Digbundel EERSTE DRUK
“Na aanleiding van sy bundel gedigte Vreemde liefde is dit egter duidelik dat hy hom aangetrokke gevoel het tot dieselfde geslag in ’n tyd toe die gemeenskap baie sterk gekant was teen hierdie soort verhoudings.” https://www.wikiwand.com/af/
Nasionale Pers, 1937, 57p. EERSTE DRUK
Toestand: hardeband, geen stofomslag, linne papier, goeie toestand. Bladsye nog grof gesny. Goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R60 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R60 per 1 kg boeke en R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!