This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by T Wever Books2704

Similar products

Boegoe vannie Liefde - Hans du Plessis
Secondhand
R40.00
Taal van die liefde deur Hannah du Plessis
Secondhand
R15.00
52% OFF
Boegoe vannie liefde, Griekwahooglied - Hans Du Plessis
Secondhand
R100.00 R210.00
Boegoe vannie liefde - Hans du Plessis
Secondhand
R70.00
Vreemde Liefde - I.D. du Plessis
Sold

Vreemde Liefde - I.D. du Plessis

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R320.00
R160.00
50% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
871-920 BOX12
Bob Shop ID
514155516
Du Plessis se volgende bundel sluit ten nouste by Stryd aan, waar hy die oorheersende tema egter meer intellektueel en minder emosioneel benader. Vreemde liefde bevat, soos die titel aandui, liefdesgedigte met homoseksuele suggesties. Mooi is die digterlike uiteensetting van As ek my vreemde liefde bloot moes l, wat naas aanhalings van Sappho en Marsman as motto vir die bundel gebruik word. Die gedigte word genommer eerder as om daaraan titels te gee, met die insetrel wat hier gebruik word om die gedig te identifiseer. Die bundel is in vier afdelings verdeel. In die eerste word eensaamheid en die hunkering na die geliefde beskryf, met die alleenloper wat gestel word teen die geborgenheid van die gesin. Die tweede afdeling besing die samesyn met die geliefde, getemper deur die besef van die verganklikheid van liefde en die vreugde wat dit bring. Mooi is hier IX: Die hart van die daeraad het ons ingery, wat die hoogtepunt van samesyn in kwatrynvorm uitbeeld. Die derde afdeling betreur die einde van die verhouding wat soveel troos maar ook vernedering gebring het en die skeiding, met XXVI (Ek wonder of jy soms) wat veral die gevoel duidelik verwoord. Die laaste afdeling aanvaar dat rus slegs gekry kan word in n groter liefde, naamlik di van Christus. Dit is waarskynlik dat hierdie bundel sy finale beslag gekry het nadat die innerlike stryd reeds uitgewoed was en daar meer besinning oor die impak daarvan was. Terwyl die verse dus meer beheers is, mis dit tog iets van die spontaneteit van Stryd.[11][12] Die titelgedig word in 2008 aan n hele nuwe geslag lesers bekend gestel toe dit as gedig (met vertalings in Engels en Xhosa) in Januarie 2008 aangehaal is in die Vigs-aktiviste Zackie Achmat en Dallie Weyers se uitnodigingskaartjie na hul huwelik.[13] Die gedig en die vertalings het ook op Achmat en die TAC (Treatment Action Campaign) se webtuistes verskyn. In 1937 word Vreemde liefde saam met Ballades met die Hertzogprys vir posie bekroon. Vreemde Liefde - I.D. du Plessis. . ISBN

Recently viewed

See more
MIB - Men in Black (Dvd)
Secondhand
R25.00
Peter Pan (DVD)
Secondhand
R25.00
ETAT Libre d'Orange Yes I Do 100ml
New
R1,899.00
Northern Rhodesia 1924 1½d Pre-printed Envelope - see scans
Secondhand
R450.00

Customer ratings: 1 ratings

Fantastiese diens soos altyd! Boeke in puik toestand en uiters spoedige versending! Baie dankie, Tjitte!
02 Jun 2021