Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
All Books are second hand
Skrywers is aasdiere en kuns is boos. So skryf 'n karakter in een van hierdie verhale. Ek sou kon byvoeg: en lesers is voyeurs. En hierdie dertiental tekste waarin ek (in die rol van 'n soort later-day Sjeherazade?) besin oor die teenwoordigheid van die outeru in sy werk terwyl ek my agter 'n hele reeks verskuiwende identiteite verskuil, waarin karakters van ander skrywers kamee-verskynings maak, en ek die grens tussen (outo)biografie en fiksie lustig oorskry en my o so betroubare verteller(s) voetnotas, skinderstories en les bes leuens influister, is terselfdertyd 'n verslag van my leerjongenskap onder verskeie mentors, lewend en dood.