Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Sluit in emosionele probleme as gevolg van eensaamheid, depressie, angs, spanning, fobies soos agorafobie, skoolfobie, sosialevrese soos virsiektes of dood, ongewone fobies soos virvisse en badwater, obsessies, oorsake en behandeling word beskryf. Vertaal en verwerk deur Joan Lotter. |
Jaar | 1981 (Eerste uitgawe) |
Uitgewer | Daan Retief Uitgewers |
Bladsye | 94 |
Toestand | Hardeband en stofomslag rakslytasie, ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar op skutblad, ex libri plakkers, enkele potlood merke in boek. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: