Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Hettie Brittz
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Soos Nuut
Vreesloos vry is die ware verhaal van Louis en Hettie Brittz se ervarings voor en na 'n gewapende roof waartydens Hettie verkrag is. Die boek vertel egter nie net die storie nie. Vreesloos vry is 'n uitnodiging aan elke leser om saam te soek na die antwoorde op moeilike vrae oor swaarkry in die lewe, maar meer nog 'n uitnodiging om die liefdevolle, magtige God te soek wat agter die skerms, in ons harte en in die fynste besonderhede werk om selfs so 'n nare gebeurtenis om te keer in 'n verhaal van genesing, hoop en vryheid. Die boek gee sleutels waarmee lesers ook uit hulle seer en woede kan ontsnap.