Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kan 'n hond se stink talent die wreld red?
Het jy al 'n stuk bloukaas met hope persoonlikheid tegekom?
Wat moet jy doen as jou ouma se handgemaakte geskenk in die toilet beland?
Sal jy 'n hele rugbyspan se vuil kouse was?
Hierdie boek bevat sewe stink stories. So, druk toe jou neus voor jy begin lees!