Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Refurbished. When we refurbish a Disc, we clean/polish it without any damage to the disc. We do not buff our discs. Only very light polish was needed - hardly noticeable. Discs in a very good condition.
Mareike is 'n stadsmeisie en suksesvol in haar veeleisende beroep. Haar liefdeslewe laat egter veel te wense oor. Na 'n onderonsie met haar baas, verruil sy die stad vir die platteland om 'n bakkery oor te neem wat sy geerf het.
Haar nuwe lewe hou meer in as wat sy kon indink. Buiten dat sy haar snyerspakkies vir 'n voorskoot moet verruil, begin die poppe dans wanneer sy tussen Meneer Aantreklik en Meneer Reg moet kies. Die frustrasie oor haar onvermoe voor die bakoond in die bakkery word vererger wanneer sy gereeld in Neil, 'n boer van Wakkerstroom, bly vasloop.
Na 'n heel paar rampspoedige afsprake met mans in die omgewing ontmoet sy vir Stander wat glo Mareike is die vrou vir hom. Maar is Stander die man vir haar?