This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks477

Similar products

Vrou van die Stormnag - Jan Combrink Vrou van die Stormnag - Jan Combrink
Vrou van die Stormnag - Jan Combrink Vrou van die Stormnag - Jan Combrink
Sold

Vrou van die Stormnag - Jan Combrink

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
682492826

Die skat van Tanjore fabelagtig, uitdagend-aanloklik Teen 1850 bepaal dit meedoenloos die lewenslot van 'n groot aantal mense. Gevul met die vlammende begeerte na diᅢᄅ rykdom, word sommige swerwelinge. Ander raak verstrik in 'n netwerk van wandade. Nog ander sterf op die gewelddadigste maniere denkbaar.
Die lewens van sir Harry Liggett, sy begeerlike vrou, Martha, en hul dogtertjie, Jeanie, word geraak; ook diᅢᄅ van leermeester Jan Brand en sy seun Hendrik die latere legendariese Olifant Brand. En die gewetenlose Jonathan Booker en sy rondegesig-trawant, Reginald Stokes - ook hulle is in die mag van die skat..
Diᅢᄅ mense se verhaal is 'n verhaal van Indiᅢᆱ en Afrika, van 'n verfynde leefwyse teenoor bloedige jagtogte, van weelde en sosiale aansien teenoor oneer en ellende, Dit is 'n storie van wellus en bloeddorstigheid, van gierigheid en rugstekery, maar ook van liefde en trou, vriendskap en teerheid.
In Vrou van die stormnag voer Jan Combrink die leser mee van die eksotiese, bloedige Madras na die Suidelike Afrika van die laaste helfte van die 19de eeu, met sy diamant-stormlope en drama. Dis 'n oorrompelende avontuurverhaal.
Hardeband

Condition: Good

Don't miss out on the latest deals!