This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by scribblers167

Similar products

Vrouebataljon - Heinz G Konsalik
Sold

Vrouebataljon - Heinz G Konsalik

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R70.00
R60.00
14% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
25272892

Vrouebataljon - Heinz G Konsalik

Die nag is donker. Waar sy op die sandbank lê, ruk Stella Antonowa toe sy oorkant die rivier 'n beweging sien - eintlik meer vermoed as sien. Sy wikkel haar nog effens dieper en gemakliker in haar skuilplek in, druk die geweerkolf vas teen haar skouer.

Op die oorkanste oewer van die rivier grinnik die Duitse soldaat vir sy maat. "Wil jy sjokolade hê?" vra hy. Hy lig hom effens om die sjokolade vir sy maat te gooi. Vir 'n breekdeel van 'n sekonde verskyn sy kop bo die lang gras.

Die knal is nie hard nie. Met 'n verbaasde uitdrukking in sy oë sak die jong Duitser neer.

Customer ratings: 1 ratings

Fantastiese diens!!!
01 Sep 2010