R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Vrouekeur 50 hekelpatrone bied n hekelbonanza vir die ywerige handwerker.
Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe hekelpatrone in een boek, opgedeel in 5 hoofstukke met 10 patrone elk. Die moeilikheidsgraad van die patrone en tegnieke wat gebruik word wissel, so die boek is ideaal vir beginners asook hekelentoesiaste met meer gevorderde vaardighede.
Projekte wat aangepak word wissel van skattige babamussies en -skoentjies tot truie vir vroue en selfs n minirompie wat enige tienerhart sal verbly!