This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27572

Similar products

Vroue Kampjoernaal - Die Konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog - Grobler
New
R190.00
Die Konsentrasiekamp Van Irene Deur Johanna Brandt
New
R80.00
DVD KONSENTRASIEKAMP LYDENBURG - ROUSSEAU,R
New
R160.00
In die Konsentrasiekamp - Jeugherinneringe / Van Zyl
Secondhand
R300.00
VROUELEED - Die Konsentrasiekamp-Gedenkreeks -4 VROUELEED - Die Konsentrasiekamp-Gedenkreeks -4
VROUELEED - Die Konsentrasiekamp-Gedenkreeks -4 VROUELEED - Die Konsentrasiekamp-Gedenkreeks -4
Sold

VROUELEED - Die Konsentrasiekamp-Gedenkreeks -4

Secondhand 1 was available
R250.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
265810100

 

Die Konsentrasiekamp-gedenkreeks 4 -VROUELEED - Die lotgevalle van die Vroue en Kinders Buite die Konsentrasiekampe 1899-1902 - A.W.G. Raath & R.M. Louw .  2001 sagteband met 193 bladsye in baie mooi toestand. R46 posgeld in SA.

INHOUD:

  1. Die Rol en ervaringe van die Afrikanervroue buite die konsentrasiekampe gedurende die Anglo-Boereorlog.

  2. Wandade gepleeg op vroue en kinders - Beedigde verklarings.

  3. Die oorlogservaringevan vroue in die Kaapkolonie.

  4. Die oorlogswedervaringe van twee gesinne.

  5. Die dagboek van mev. C.P. Greeff

  6. Getuieisse versamel deur Emily Hobhouse

Dit is deel vier in die Konsentrasiekamp-gedenkreeks van vyf boekdele wat intertyd deur die Oorlogsmuseum in Bloemfontein uitgegee is. Die boek is 'n geruime tyd al uit druk. 

Vroueleed is wetenskaplik-objektief saamgestel, met weinig kommentaar. Die skrywers laat die beedigde verklarings deur verkragte en andersins mishandelde vroue ná die oorlog vir hulself spreek.

Dit is 'n ontroerende verslag wat die hedendaagse intelligente leser laat besef dat hier 'n baie belangrike deel van Suid-Afrika se geskiedenis is wat oopgevlek moet word.

As die Jodedom die Nazi-vergrype teen hom in Europa selfs met 'n moderne museum in Kaapstad kan onthul, soveel te meer vir hierdie oorlogsmisdade teen die mensdom op eie bodem.

Vroueleed bestaan uit ses hoofstukke of afdelings: Die rol en ervarings van die Afrikanervroue buite die konsentrasiekampe gedurende die Anglo-Boereoorlog; Wandade gepleeg teen vroue en kinders beëdigde verklarings; Die oorlogservaringe van vroue in die Kaapkolonie; Die oorlogswedervaringe van twee gesinne; Die dagboek van mev. C.P. Greeff; Getuienisse versamel deur Emily Hobhouse.

Die tyd het aangebreek dat kultuurorganisasies 'n stewige kontantprys uitloof vir die beste wetenskaplike publikasie oor hierdie onderwerp in plaas daarvan om prulskrywers te huldig wat met versinsels en blatante leuens hul bes doen om die beeld van die Boere en die Afrikaner oneer aan te doen.

Recently viewed

See more
SALICYLIC ACID PWD 100 MEDICOLAB
New
R119.11
North Korea DPR - 1977 - Butterflies and Dragonflies
Secondhand
R55.00
Stephen Leather - The Chinaman
Secondhand
R99.00
Paul Sauer Dirk en Johanna De Villiers
Secondhand
R80.00 No bids