| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband in goeie toestand. Paar voue in die voorblad.
Eerste uitgawe 1994
Vrouevertellers gee 'n fasineerende beeld van 150 jaar se vrouevertellers in Afrikaans.
Hier in chronologiese volgorde is 66 kortverhale deur 66 vroue .
Hettie Cillié, Alba Bouwer, Marié Heese, Freda Linde, M.E.R., Maretha Maartens, Dot Serfontein, Elsa Joubert en nog vele meer.