Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband boek NHS Uitgewers .
Boek is saamgestel uit sketse wat oor die jare in Die Gereformeerde Vroubladverskyn het.
Illustrasies deur Magda van Staden
Blaaie ietwat vergeel,maar die boek is nog netjies en stewig gebind.