Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Na 'n belaglike insident waarin sy 'n meme geword het (natuurlik op 'n Vrydag), is haar laaste minuut aanvaarding by Kovsies om medies te studeer 'n nuwe begin vir haar.
Maar na ng 'n belaglike verwarring, bevind sy haarself in die laaste situasie waarin sy wil wees: die kollig. Sy moet Con Trubleau, gewilde kitaarspeler en hoofsanger van die boyband Vuurvreter, se fake meisie wees.
Hierdie is s nie deel van haar plan nie.