Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Egte Boeretroos, matig tot sterk gerooster met 'n sjokolade ondertoon. Vryheid smaak soos vroeë oggend dagbreek op die platteland net voor die son sy goue Rand oor die end van die vlakte laat loer. Dit is die smaak van growwe-hand, hard-werk wat selfs ʼn Pretorius frons onder sy vel-hoed laat ontspan. Vryheid is die smaak van 'n Nasie wat opstaan.