Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek word vir die eerste keer gedruk in 2015, dit is 18 jaar na Kas van den Bergh se dood in 1997.
Dit is onder sy nagelate dokumente gevind en is ongeveer 1995 geskryf. Lees gerus die agterblad.
Hierdie is die tweede uitgawe 2015
Sagte band.
Kyk na volgende stuk wat Protea Boekhuis op internet geplaas het, waarin Das Steyn met Ilse Salzwedel gesels oor sy betrokkenheid by die bewaring van Kas van den Bergh se werke. Die potgooi kan by onderstaande verwysing afgelaai word en die gesprek begin by 27:35 op die klankbaan.
http://protea.bookslive.co.za/blog/2015/08/26/wie-was-kas-van-den-bergh-das-steyn-vertel-meer-oor-die-storieverteller-en-boere-liberalis-potgooi/