| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Kas van den Bergh
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Oktober 1899.
Hannes van Zyl, 'n kolonialer, ontmoet vir Willemien op haar pa se plaas in die Vrystaat. Sy haal hom oor om vir die Vrystaat te veg sodra die oorlog uitbreek. En dan verloop dinge heelwat anders wat enige iemand verwag het...
Kas het die oorlog in die Stormberge goed nagevors en die gebeure is histories korrek - selfs die absurde optrede van kommandant Olivier by die inval van Aliwal-Noord.
Op tipiese Kas van den Bergh styl word die verhaal oor die oorlog in werklikheid 'n gesprek oor vryheid.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.