R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Groot formaat sagteband met 288 bladsye in nuwe toestand. Anglo-Boereoorlog, Anglo-Boer War.
Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Allermins was dit 'n regverdige aanval van 'n groot moondheid op 'n klein byna weerlose en vreedsame volk, 'n oorlog wat uiteindelik ontaard het in 'n toestand van ellende, verwoesting, gruwels en skokkende barbaarse wreedheid. Die Britse opposisie het dit "methods of barbarism" genoem, soos wat mens sou verwag hoe oorlog baie eeue gelede deur Mongole, Turke, Romeine en Herodes se sodate uitgevoer was.
Lewens was goedkoop en nie eens die diere was ontsien nie. Die boek vertel die verhaal van sommige van die gevegte en die persoonlike ervarings en aandeel van 'n aantal oudstryders wat daarin betrokke was. Sedert die vredesluiting van 1902 moes die joiners se name onbekend bly ter wille van Louis Botha se versoeningsbeleid met die vyand. In hierdie boek word die name van joiners ontbloot, mense wat nie geskroom het om onskuldige bloed te vergiet vir 'n paar pennies per dag nie.