| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die dertienjarige Waldo en sy Angolese vriend Carlos oorleef die MPLA-aanval op die sendinghospitaal, maar word gedwing om te perd Namibie toe te vlug. Harde sagteband. Baie goeie toestand. 87 p. Eerste uitgawe 1991. [Posgeld = R65.00]