Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dot Serfontein
large Paperback
&Nbsp;
Op tagtig, verklaar Dot Serfontein, neem mens kennis van die ouderdom se bedryfsrisiko s en neem dan vir lief daarmee dat selfs die Bybel stilbly oor wat n tagtig met mens gaan gebeur. Jy vertel van dinge waaroor jy vroe r geswyg het en jy swyg oor dinge waarvan jy vroe r vertel het want as jy di mylpaal oorgesteek het, het jy die vrypas om te maak soos jy wil, sonder dat dit teen jou aangeteken staan.
Teen die agtergrond van agt dekades se sosiale, politieke en ekonomiese gebeure (van die letsels van die Anglo-Boereoorlog, die 1914-Rebellie en die Groot Depressie, tot die verkiesing van 1948, die apartheidsidealisme en die politieke kapitulasie van die negentigerjare) projekteer Dot Serfontein hier die gesins - en familiebande wat haar lewe as Vrystaatse Afrikaner gevorm het. Die leser leer ken n individu wat elke lewensfase met geesdrif en vurigheid aanpak en niet n bietjie waagmoed en n porsie oorge rfde stroomopgeit uit te daag nie.
Want al faal sy soms klaaglik om aan haar eie (en ander) se verwagtings te voldoen (vir haar een en twintigste verjaarsdag gee haar pa haar immers n Remington-tikmasjien present, toe dit uiteindelik vir hom duidelik geword het dat ek dit nog ver sal bring ) ken sy haar sterkpunte en staan sy stewig geanker tussen di wat soos sy glo: As ons spense vol is van wat vir ons van waarde is, kan ons harte oor brakplekke spring; as ons ni
About ReadMatter
Readmatter Bookshop has proudly served customers on Bobshop since 2008. As a verified seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Can't find a book anywhere? We can help
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" and "Bos" at the East London Aquarium.
https://cdn.shopify.com/s/files/1/0557/3856/4685/files/DALL_E_2024-05-09_14.56.05_-_Hyper-realistic_image_of_an_African_penguin_in_a_side_profile_holding_a_bag_overflowing_with_books._The_bag_prominently_displays_the_text_readmatter_6fd786fb-6cc1-45c2-a78b-6e1637c66a9e.webp?v=1715769713