Vrypas - Dot Serfontein Vrypas - Dot Serfontein
Vrypas - Dot Serfontein Vrypas - Dot Serfontein

Vrypas - Dot Serfontein

1 available / new
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R105.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 14 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
641859498

2009 sagteband met 351 bladsye nuut en ongelees.

Op tagtig, verklaar Dot Serfontein, neem mens kennis van die ouderdom se bedryfsrisiko's en neem dan vir lief daarmee dat selfs die Bybel stilbly oor wat na tagtig met mens gaan gebeur. Jy vertel van dinge waaroor jy vroeer geswyg het en jy swyg oor dinge waarvan jy vroeer vertel het want as jy die mylpaal oorgesteek het, het jy die vrypas om te maak soos jy wil, sonder dat dit teen jou aangeteken staan. Teen die agtergrond van agt dekades se sosiale, politieke en ekonomiese gebeure (van die letsels van die Anglo-Boereoorlog, die 1914 Rebellie en die Groot Depressie, tot die verkiesing van 1948, die apartheidsidealisme en die politieke kapitulasie van die negentigerjare) projekteer Dot Serfontein hier die gesins en familiebande wat haar lewe as Vrystaatse Afrikaner gevorm het. Die leser leer ken 'n individu wat elke lewensfase met geesdrif en vurigheid aanpak en nie terugdeins om die tradisie van tyd tot tyd met 'n bietjie waagmoed en 'n porsie oorgeerfde stroomopgeit uit te daag nie. Want al faal sy soms klaaglik om aan haar eie (en ander) se verwagtings te voldoen (vir haar een en twintigste verjaarsdag gee haar pa haar immers 'n Remington tikmasjien present, toe dit uiteindelik vir hom duidelik geword het dat ek dit nog ver sal bring) ken sy haar sterkpunte en staan sy stewig geanker tussen die wat soos sy glo: As ons spense vol is van wat vir ons van waarde is, kan ons harte oor brakplekke spring; as ons niks anders kan doen nie, lag ons net saam.

Add to cart

Recently viewed

See more
Q-Tech Combination Plier 200mm
R389.00
For Huawei Enjoy 6 Fingerprint Sensor Flex Cable(Pink)
R173.00
20M Tab Wire + 2M DIY Solar Bus Bar Wire Ribbon + 1Pcs 10ml Soldering Tools Flux Pen
R469.00
50% OFF
Fingerprint Sensor Flex Cable Extension for Huawei Nova 5i Pro
R148.00 R296.00

Similar products

Keurskrif vir Kroonstad - Dot Serfontein (signed)
R1,000.00
42% OFF
Rang in der staten rij - Dot Serfontein
R150.00 R260.00
Amper My Mense - Dot Serfontein
R195.00
GETEKEN. Vrypas DOT SERFONTEIN
R155.00