Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Christo van der Merwe
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
Melani Lombaard keer met huiwering terug na haar ouerhuis vir haar pa se begrafnis. Sy en haar suster, Lensa, het 'n paar jaar gelede vervreemd geraak toe sy en dié se man, Henk, in 'n delikate situasie betrap is. Dit was nie Melani se skuld nie, maar Lensa, wat destyds weens skok die bosse ingevlug het en toe deur 'n leeu vermink is, glo haar nie.
Daar het nie veel verander op Lombardi, haar pa se private wildreservaat langs die Krugerwildtuin, nie. Lensa en die ander personeel bejeën haar steeds met agterdog en vyandigheid, en Henk het nog nie sy streke laat vaar nie.
Dit is net Ryno, die aantreklike wildbewaarder, wat Melani se hart al lankal vinniger laat klop, wat lyk of hy bly is om haar weer te sien. Maar dit maak haar nog onsekerder, want voorheen was hy half afsydig teenoor haar, en dit het ook gelyk of hy eerder Henk se weergawe van die gebeure geglo het...
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.