R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 13 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Reza de Wet se opgang as dramaturg word bevestig met die verskyning van 'Vrystaat-trilogie'. Die drieluik 'Diepe grond' (1986), 'Op dees aarde' en 'Nag, Generaal' is ingebed in die geskiedenis van die Calvanistiese Afrikaner en fokus op byna groteske wyse op aspekte van die introspektiewe en dikwels geslote Afrikanerpsige. Teen die oenskynlik swaarwigtige agtergrond slaag die dramaturg daarin om 'n betekenisvolle verband tussen oorsaak en gevolg te le, en dit op bykans speelse wyse to oorbrug.Binne die bloeitydperk van die sogenaamde protesteater tree Reza de Wet na vore met vernuwende en ondersoekend-ontledende werk vry van dogma en lering. Die tekste word gekenmerk deur kragtige eenvoud en veelduidigheid, en die sentrale droom- en sprokieselemente, die voortdurende dramatiese spanning tussen die alledaagse en die makabere maak die dramas telekyk opvoerbaar en besonder geskik vir diepte-ontleding.'Vrystaat-trilogie' verleen nuwe stukrag aan die Afrikaanse dramaliteratuur. Vrystaat-trilogie - Reza De Wet. HAUM-Litereᅩツr 1991. ISBN 9780798630719