Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SLAPBAND IN GOEIE TOESTAND, 1989 DEUR VRYSTAATSE ARTILLERIE, BLOEMFONTEIN.
156 BLADSYE MET HEELWAT FOTOS EN BYLAE.
DIE GESKIEDENIS VAN ARTILLERIE IN DIE VRYSTAAT, BASOETO OORLOEE, ANGLO BOEREOORLOG ONDER DIE BEROEMDE MAJOOR ALBRECHT, TWEEDE WERELDOORLOG ENS.